Grofgeskut
Oor die taaltameletjies van Londen-Afrikaners
Daar is baie wat mens van Londen kan sê, maar een ding wat nie altemit is nie, is dat dit ‘n stad van verskeidenheid is. Sóveel so dat my nougesette navorsing aan die lig gebring het dat daar op enige gegewe tydstip meer as driehonderd verskillende tale hier gepraat word. Oukei, toegegee, met ‘nougesette navorsing’ …LEES VERDEROor ‘n verjaarsdag-oueraand
Nou ja, só het my eerste verjaarsdag agter die Bamboesgordyn toe sy onvermydelike opwagting gemaak. En as ’n spesiale vergunning het die skool-burokrate besluit om my op dié spesiale dag te bederf met niks minder nie as ’n… oueraand. So, in plaas daarvan om fees te vier met ’n koue, Chinees-gebroude Tsing Tao in die …LEES VERDERNoord-Koreane is onplesierig. Dit kan julle glo.
Sondagmiddae is gemaak om rustig te wees. Om ‘n vleisie te braai, ‘n uiltjie te knip, en jou vere reg te skud vir die week wat voorlê. En dis ook hoe ek myne verkies. Maar die pas afgelope Sondag het ek my in ‘n aktiwiteit begewe wat ongetwyfeld sal uitstaan wanneer ek op my oudag …LEES VERDERWaar die Groot Muur van China begin…of eindig…of begin.
Alles het ‘n begin, en alles het ‘n einde. Behalwe natuurlik vir Chuck Norris. En 7de Laan. Chuck Norris is immers nie gebore nie – hy was maar net nog van altyd af daar. En of jy nou daarvan hou of nie, 7de Laan gaan met ons wees tot die hane ophou kraai, tot die …LEES VERDER
Ook geskud
Oor ‘n draak(dans) van ‘n ander kleurLEES VERDER
Kambodja: oor tempels, tuc-tucs en ‘n klein bietjie noodhulpLEES VERDER
Oor die evolusie van die sokkiedansLEES VERDER
‘n Amerikaanse avontuur. Deel 3: MontanaLEES VERDER
Oor die Derde WêreldoorlogLEES VERDER
Oor Julius Hitler en Adolf MalemaLEES VERDER
Oor ‘n Poolse pelgrimstogLEES VERDER
Oor ôsim verskynsels in die VaderlandLEES VERDER