China-stories

April 17, 2016
1 - Streep in die sand

Oor ‘n streep in die sand

Toets. Een-twee. Toets een-twee. Toets-toets-een-twee-drie. Uhm…ek weet nie eintlik waar om te begin nie, maar ek is nou behoorlik keelvol vir Facebook se aanmanings rakende die onderbenutting van my Facebook-blad. Bykans elke dag moet ek hoor ‘Fanie, your audience is missing you – send them a message’, of ‘Fanie, reconnect with your audience by sending them a message now’, of my gúnsteling-gunsteling: ‘Fanie, did you know that your audience would like to hear from you?’ Ag toe nou. Regtig? Hoe […]